|
Canneloni Ispalani
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: PANNEKOEKE: Meng een koppie meelblom, 1/4 t bakpoeier, sout, 2 eiers met melk of water tot ′n dun deeg. Bak in klein pannetjie. Gebruik soveel pannekoeke as mense.
Voorbereiding:
Bereidingswijze: VULSEL: Koop hoenderlewertjies, maal dit met knypie saffraan, gekerfde ui, peperselie, tiemie, en ′n blokkie hoenderaftreksel. Wanneer beskikbaar kan spinasie bygekap word. Geur met Peri-Peri olie of 1/4 t mosterd of gebruik die mosterd in die witsous. VERDER Vul pannekoekjes met hoenderlewerjies. Maak ′n witsous en gooi saam met sampioene oor pannekoekjies. (wanneer blikjies sampioenne gebruik word, gebruik dan ook die vog vir witsous) Sprinkel dan Parmesan kaas bo-oor. SKEP RONDOM HIERDIE: 1+1/2lb. gemaalde vleis gebraai met tamatiepuree, ui botter, bietjie tiemmie, Worcestersous en bladjang -bak by 200*C tot gaar en knapperig
|
|
|